Melomaan beteken Musiekmal, maar alhoewel dit hoofsaaklik oor musiek gaan wil ons graag alle talent in die kunste aan mense voorstel en ook hul erkenning gee aan wat hul als beteken.
Melomaan het in 2003 begin as die tydskrif “Die kollig” wat kwartaaliks gepos was
In 2006 was daar besluit om die nuusbrief kwartaaliks aan mense deur elektroniese pos te stuur.
2013 was Melomaan betrokke by Kokomo radio en Hosa radio maar later het ons begin om by SAWV radio en by Impala internet radio begin uitsaai.